2 New Afrikaans Translations for the Bible App and YouVersion.com: NLV and DB

YouVersion Versions and LanguagesAs part of a partnership with Christlike Uitgewersmaatskappy, YouVersion is very pleased to offer, for the first time, the Nuwe Lewende Vertaling (NLV) and Die Boodskap (DB) Afrikaans translations of the Bible, available right now through the Bible App™ and at YouVersion.com. Simply look under Afrikaans on the Versions list in the Bible App, or select Bible, Versions at YouVersion.com.

The Bible App is spreading across the entire planet, being added to literally thousands more devices every single day. And yet, of the many requests we receive at YouVersion for languages people would like to use to engage with the Bible, Afrikaans is consistently near the top of the list. We’re thrilled to be in a position to share these excellent translations. If you have friends or loved ones who would like to experience the Scriptures in Afrikaans, please be sure to share this exciting news with them.

If you’re in the YouVersion community, you’re part of a worldwide revolution of people connecting with the Bible—and with each other—anytime, anyplace, in more than 40 languages (so far). YouVersion’s driving purpose is to make God’s Word freely available to as many people as possible, wherever they are in the world. When we get to do that in their heart language, we consider it a tremendous privilege.

To our brothers and sisters joining us in the beautiful Afrikaans language, welcome to our global YouVersion family!


2 Nuwe Afrikaanse Vertalings vir die Bible App en YouVersion.com: NLV en DB

YouVersion Versions and LanguagesAs deel van n vennootskap met Christelike Uitgewersmaatskappy, is YouVersion verheug om vir die eerste keer die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) en Die Boodskap (DB) Afrikaanse vertalings van die Bybel, beskikbaar te stel deur die Bible App™ en deur YouVersion.com. Kyk onder Afrikaans op die lys van weergawes in die Bible App of selekteer Bybel, Weergawes by YouVersion.com.

Die Bible App is besig om dwarsoor die hele planeet te versprei. Dit word by letterlik duisende toestelle bygevoeg elke dag. Van al die versoeke wat YouVersion elke dag ontvang vir vertalings, is Afrikaans konstant naby bo aan die lys. Ons is dus ongelooflik verheug om nou in n posisie te wees om hierdie fantastiese vertalings met julle te deel. As julle vriende of geliefdes het wat graag die Woord in Afrikaans sal wil beleef, deel asseblief hierdie opwindende nuus met hulle.

As jy deel is van die YouVersion gemeenskap, is jy deel van n wêreldwye revolusie van mense wat elke dag met die Bybel – en met mekaar – enige tyd of plek, in meer as 40 tale (tot dusvêr) verbind word. YouVersion se missie is om die Woord van God vrylik beskikbaar te maak vir soveel mense as moontlik, waar ook al hulle in die wêreld is. Ons beskou dit as n geweldige voorreg om dit te kan doen in hulle moedertaal.

Aan ons Afrikaanse broers en susters wat by ons aansluit, welkom by ons wêreldwye YouVersion familie!

This post is also available in: Russian