Wêreldwye Bybelmaand is om die draai!

Vier wêreldwye Bybelmaand

Môre kom mense regoor die wêreld vir die 30-dag-Bybeluitdaging bymekaar om die Woord van God te vier. Jy kan ook deel daarvan wees!

Moenie die uitdaging misloop nie

Volgehoue betrokkenheid by die Woord van God verander alles – ook vir jou – ongeag of jy minder angstig of eensaam wil voel, of meer selfvertroue nodig het om met ander oor jou geloof te praat.

Gebruik jou Bybeltoep vanaf November vir 30 dae aaneen en verwerf die eksklusiewe kenteken van wêreldwye Bybelmaand.

Share this post:

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Arabies Belarussiese Bengaals Bulgaars Deens Fins Grieks Hebreeus Hindi Hongaars Maleis Mongools Nepalees Noorweegs Farsi Pools Portugees (Portugal) Slowaaks Swahili Sweeds Tamil Telugu Thai Oekraïnies Viëtnamees Zoeloe Tsjeggies Khmer Malayalam Spaans (Spanje) (Spanje) Mianmar Birmaans Birmaans Litaus Macedonies Serwies Armenian Yslands Kroaties Albanees Wallies Katalonies Letties Haïtiaanse Kreools Shona Sorani Koerdies Xhosa Yoruba