
Op hierdie oomblik vier mense regoor die wêreld die Woord van God met die 30-Dae Bybeluitdaging. Dit is nie te laat om deel daarvan te wees nie!
Sluit aan by die uitdaging
Volgehoue betrokkenheid by die Woord van God verander alles – ongeag of jy minder angstig of eensaam wil voel, of meer selfvertroue nodig het om met ander oor jou geloof te praat.
Stel jou voor wat God kan doen as jy jou daartoe verbind om elke dag sy Woord te lees.
Gebruik jou Bybeltoep gedurende hierdie maand vir 30 dae aaneen om hierdie spesiale kenteken van wêreldwye Bybelmaand te verwerf.

Die plasing is ook beskikbaar is:
Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Arabies Belarussiese Bengaals Bulgaars Deens Fins Grieks Hebreeus Hindi Hongaars Maleis Mongools Nepalees Noorweegs Farsi Pools Portugees (Portugal) Slowaaks Swahili Sweeds Tamil Telugu Thai Turks Oekraïnies Urdu Viëtnamees Zoeloe Tsjeggies Khmer Malayalam Spaans (Spanje) (Spanje) Mianmar Birmaans Birmaans Litaus Macedonies Mianmar Birmaans (Zawgyi) Serwies Armenian Yslands Kroaties Albanees Wallies Katalonies Letties Haïtiaanse Kreools Shona Sorani Koerdies Xhosa Yoruba