Gedurende November kom mense regoor die wêreld byeen om as deel van wêreldwye Bybelmaand die Woord van God deur daaglikse interaksie met die Skrif te vier.
Word deel van die wêreldwye beweging deur die 30-dag Bybeluitdaging te aanvaar! Deur vir 30 dae aaneen by die Woord van God betrokke te wees, sal jy die gewoonte ontwikkel om jou Bybel te lees en die eksklusiewe kenteken van wêreldwye Bybelmaand verdien.
Moenie hierdie oomblik misloop nie. Skakel jou Bybeltoep se kennisgewings aan vir aanmoediging en herinneringe regdeur die maand.










