Môre gaan mense regoor die wêreld by jou aansluit terwyl jy die 30-dag-Bybeluitdaging aanvaar!
Die Woord van God beskik oor die krag om lewens te verander. Hoe gaan dit hierdie maand jou lewe beïnvloed? Laat ons opgewonde en vol verwagting uitsien na dit wat God hierdie maand gaan doen.
Maak gereed vir wêreldwye Bybelmaand deur ‘n 30-dagleesplan te stoor.
Die plasing is ook beskikbaar is:


