Die Bybel is oral beskikbaar

Die Bybel is oral beskikbaar

Times Square. Piccadilly Circus. Osaka.

Ons vier hierdie maand die Woord van God op ’n opwindende manier! Hier is die name van ’n paar plekke waar die Bybel vandag gevier word …

Die Bybel is oral beskikbaar
Die Bybel is oral beskikbaar
Die Bybel is oral beskikbaar

Wanneer die Bybel op hierdie bekende plekke in die kollig geplaas word, skep dit ’n kragtige geleentheid om mense aan te moedig om die Woord van God opnuut op te neem of vir die eerste keer daarmee kennis te maak.

Hierdie viering vind regoor die wêreld plaas, en jy kan deel daarvan wees.

Elke keer wanneer jy die Bybel lees, skep jy ruimte vir die waarheid van die Woord van God om jou te verander.

Maak die App Oop

Share this post:

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Arabies Belarussiese Bengaals Bulgaars Deens Fins Grieks Hebreeus Hindi Hongaars Maleis Mongools Nepalees Noorweegs Farsi Pools Portugees (Portugal) Slowaaks Swahili Sweeds Tamil Telugu Thai Turks Oekraïnies Urdu Viëtnamees Zoeloe Tsjeggies Khmer Malayalam Spaans (Spanje) (Spanje) Mianmar Birmaans Birmaans Litaus Macedonies Mianmar Birmaans (Zawgyi) Serwies Armenian Yslands Kroaties Albanees Wallies Katalonies Letties Haïtiaanse Kreools Shona Sorani Koerdies Xhosa Yoruba