Die Woord van God kan jou gemeenskap verander.

George lees tans die Skrif vir jong kinders

Kibera in Kenia is een van die grootste plakkerskampe ter wêreld. Die daaglikse lewe kan oorweldigend voel. Elke dag bring uitdagings mee, en baie mense sien geen uitweg nie.

Die Woord van God kan jou gemeenskap verander.

“Mense smag tans na hoop. Hulle het ‘n behoefte aan die Woord van God, maar daar is niemand om dit aan hulle oor te dra nie. Om dié rede kies ek om my plek hiér vol te staan.”

George, Kenia

George het ’n skool in Kibera gestig om kinders te ondersteun sodat hulle toegang tot onderwys verkry. Hy het ook ’n geleentheid raakgesien om hulle verder te ondersteun – toegang tot die Woord van God deur middel van “Bible App Lite”.

Hierdie toepassing is vir plekke soos Kibera ontwerp, sodat mense vanlyn toegang tot die Bybel kan verkry en dit kan lees.

Die Woord van God kan jou gemeenskap verander.

George stel tans “Bible App Lite” onder almal in sy omgewing bekend, en dit is besig om sy hele gemeenskap te verander!

“Ek stel die Bybel bekend onder almal wat ek ken. Tans versprei dit oral heen. Die Woord van God is besig om die gemeenskap te verander.”

“Bible App Lite” stel jou in staat om vanlyn enige plek, enige tyd die Woord van God te lees.

Verken die gebruik van “Bible App Lite”

Share this post:

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Arabies Belarussiese Bengaals Bulgaars Deens Fins Grieks Hebreeus Hindi Hongaars Maleis Mongools Nepalees Noorweegs Farsi Pools Portugees (Portugal) Slowaaks Swahili Sweeds Tamil Telugu Thai Turks Oekraïnies Urdu Viëtnamees Zoeloe Tsjeggies Khmer Malayalam Mianmar Birmaans Birmaans Litaus Macedonies Mianmar Birmaans (Zawgyi) Serwies Armenian Yslands Kroaties Albanees Wallies Katalonies Letties Haïtiaanse Kreools Shona Sorani Koerdies Xhosa Yoruba