Adventtyd breek vandag aan!

Advent is ‘n besonderse tyd om in die aanloop tot Kersfees na te dink oor wat Jesus se geboorte vir ons beteken.

Dit maak nie saak wat jy gedurende Kerstyd in jou gemoed beleef nie – vreugde, stres, hartseer, of hoop – dit is nou die ideale tyd om alles aan God toe te vertrou.

Een manier om dit te doen, is met behulp van “Begeleide Skrif”. Jy sal elke dag ‘n kort boodskap, oordenking en gebed ontvang. BibleProject lui vandag die Adventtyd vir ons in.

Wy vandag – sonder enige voorgee – vyf minute daaraan om by God te vertoef.

Maak by Begeleide Skrif oop

Share this post:

This post is also available in: Engels Indonesies Duits Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Italiaans Hollands Roemeens Russies Chinees (Traditioneel) Koreaans Arabies Belarussiese Bengaals Bulgaars Deens Grieks Hebreeus Hindi Maleis Nepalees Noorweegs Pools Slowaaks Sweeds Tamil Turks Oekraïnies Viëtnamees Zoeloe Tsjeggies Mianmar Birmaans Birmaans Litaus Serwies Armenian Yslands Kroaties Albanees Wallies Katalonies Letties Haïtiaanse Kreools Shona Xhosa Yoruba Igbo Serbian (Latin)