Bybel App vir Kinders kan nou met enige toestel sinkroniseer!

Bybel App vir Kinders Profiele

“Haai! Hier is al my sterre!”

Jou kind se Bybel App vir Kinders toekennings is altyd gestoor op die toestel waarop hulle dit verdien het. Sou jou kind ‘n nuwe toestel kry, of die Bybel App vir Kinders op ‘n ander foon gebruik, moes hulle van voor af begin. Nie meer nie.

Elkeen van jou kinders se vordering word nou gestoor en gesinkroniseer op al jou toestelle!

As ‘n ouer of voog, laat die nuutste opdatering van die Bybel App vir Kinders jou toe om saam met hulle in te teken met jou bestaande YouVersion rekening en kan jy ‘n unieke karakter skep vir elke kind. Om ‘n profiel by te voeg is vinnig en maklik. Jou kinders kan selfs hulle gunsteling karakter en kleur kies.

Kry die opgedateerde App

Gee leiding aan ‘n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.

Spreuke 22:6

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Arabies Belarussiese Bulgaars Fins Grieks Hebreeus Hindi Hongaars Maleis Mongools Noorweegs Farsi Pools Portugees (Portugal) Swahili Sweeds Tamil Thai Turks Oekraïnies Viëtnamees Zoeloe