Vanuit elke uithoek van die wêreld het mense die middel-van-die-jaaruitdaging aangepak en, soos nooit tevore nie, met die Skrif omgegaan.
Geluk aan elke land wat meegeding het! Julle was deel van ‘n wêreldwye moment ten gunste van die Woord van God.
Die beste gewoontes stop nie wanneer die laaste fluitjie blaas nie. Maak elke dag die Woord van God oop, want die Waarheid verander nie net die spel nie, dit verander jou.
*Alle ranglyste neem betrokkenheid by die Bybeltoep en Bible App Lite in ag.
Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Arabies Pools Thai Oekraïnies Viëtnamees

