Dis nog nie te laat nie!

Halfjaarlikse Uitdaging

Vandag is ‘n treetjie nader.

God wil hê ons moet elke dag nader aan Hom groei.

Dis hoekom ons die Halfjaarlikse Uitdaging doen: om jou te help om ‘n gewoonte te vestig om daagliks tyd vir God te maak.

Dis nog nie te laat om by die 2022 Halfjaarlikse Uitdaging aan te sluit nie! Voltooi minstens een leesplandag vir sewe agtereenvolgende dae in Julie om ‘n Kenteken te verwerf.

Kenteken van die Halfjaarlikse Uitdaging

Kies ‘n leesplan en begin nou dadelik:

Kyk na nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Wil jy ‘n nuwe Kenteken verwerf? 🥇

Halfjaarlikse Uitdaging

Dit is tyd! Die Halfjaarlikse Uitdaging is hier.

Of jy die afgelope jaar suksesvol was om ‘n gewoonte van Bybellees te bou en of jy voor moet begin, die Halfjaarlikse Uitdaging sal jou help om die momentum waarna jy soek te ontwikkel.

Aanvaar die Uitdaging

Voltooi ten minste een leesplandag vir sewe agtereenvolgende dae, in Juliemaand, en verwerf so die Kenteken van die 2022 se Halfjaarlikse Uitdaging

Halfjaarlikse Uitdaging

Kenteken van die Halfjaarlikse Uitdaging

Maak seker dat jy geen dae mis nie deur daaglikse aanmanings in jou leesplan-instellings op te stel!

Is jy gereed om te begin? Kies nou ‘n leesplan:

Kyk na nog leesplanne

Moenie vergeet om ‘n paar goeie vriende te nooi om by jou aan te sluit, deur die Halfjaarlikse Uitdaging te deel nie.

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Wanneer teleurstelling toeslaan

Iemand wat oor die water uitkyk

“Dit was nie veronderstel om so te wees nie.”

Ons verstaan nie altyd die wil van God nie. Om eerlik te wees, daar is soms tye wanneer ons ook nie van sy wil hou nie.

Wanneer hartseer ons lewe binnekom.

Wanneer ons nie seker is of ons dinge kan hanteer nie.

Wanneer ons dink aan wat kon gewees het.

Dit is moeilik om met ons diepste pyn te worstel. As die Bybel egter nie verhale oor lyding wegsteek nie, moet ons ook nie.

Wat jy ook al op die oomblik in die gesig staar — dit is nie die einde van jou verhaal nie. God is met jou, en sal altyd wees.

Ontdek hoe om onvervulde verwagtinge en pynlike situasies met hierdie leesplanne te verwerk.

Kyk na nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Leesplanne is beter saam

Vriende op fone

Wat is God se doel met jou lewe?

God het jou geskep met ‘n unieke plan in gedagte. Al sien jy na die toekoms uit, moet jy God in die hede opsoek.

Jy hoef dit egter nie alleen te doen nie. Nooi ‘n vriend om vandag saam met jou by ‘n leesplan aan te sluit!

Begin eenvoudig ‘n leesplan, kies “Saam met Vriende,” en verken saam die Woord van God.

Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.

SPREUKE 27:17

Kyk na nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Dit is tyd vir die Paasfees Uitdaging!

Paasfees Uitdaging

Die Paasfees Uitdaging begin vandag!

Paasfees is ‘n vreeslose viering van Jesus se oorwinning oor die dood en die herstelde verhouding wat ons met God kan hê.

Berei jou hart vir Opstandingsondag voor deur aan die Paasfees Uitdaging deel te neem.

Doen dit so …

Voltooi ‘n Paasfeesleesplan tussen nou en Paassondag om die Paasfees Uitdaging Kenteken te verdien.

Nooi jou vriende om ook aan te sluit! Saam kan ons ons harte en gedagtes op die opgestane Christus fokus.

“Ons het saam met Christus gesterwe; daarom glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe. Ons weet dat Christus wat uit die dood opgewek is, nie weer kan sterwe nie; die dood het nie meer mag oor Hom nie.”

ROMEINE 6:8-9

Nog Leesplanne oor Paasfees

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos