Hier is iets om te vier …

Bybeltoep vir Kinders — 100 000 000

Bybel App vir Kinders

Bybel App vir Kinders het

100 miljoen installasies bereik!

Hierdie toepassing is geskep in vennootskap met OneHope en het miljoene kinders in 66 tale gehelp om deur interaktiewe verhaaltjies en aktiwiteite die Woord van God lief te kry.

Het jy kinders agt jaar en jonger? Laai die Bybel App vir Kinders af!


“My vriendin, wat ‘n sendeling in Suidoos-Asië is, vertel dat haar 6-jarige seun al sy plaaslike vriende oornooi en Bybel App vir Kinders se verhale vir hulle vertaal. ‘n Sesjarige vertaal en deel die Woord van God!”

JENN, VSA


100 miljoen is net die begin …

Ons vier nie net wat God gedoen het nie, maar wat Hy volgende sal doen — in ons lewens en in die lewens van kinders regoor die wêreld.

Wanneer jy vandag ‘n donasie gee, help jy ons om die Woord van God aan almal te bring — ongeag hul ouderdom.

Skenk Nou

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Gesin

Gee leiding aan ‘n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.

Spreuke 22:6

Share this post:

Hoe vrygewigheid kan help om ‘n lewe te verander: Diya se verhaal

Wat doen jy as jy oorweldig, bang of magteloos voel?

Diya het haar gedurende ‘n donker tyd na die Woord van God in YouVersion gewend, en die Skrif het haar reddingsboei geword.

Diya

Toe Diya van Nieu-Seeland na Indië verhuis het, het sy haarself met geen verbintenisse, geen gemeenskap en geen kerk bevind.

“My heel eerste gedagte toe ek my oë oopmaak, was dat ek nie verdien om te bestaan nie. Ek het baie alleen gevoel, en dat ek niks gehad het om te bied nie.”

Diya het geweet sy moet haar na Jesus wend, maar sy het nie geweet waar om te begin nie.

“Dit was eers toe ek ‘n verbintenis met die Skrif in YouVersion gemaak het, wat ek die manier waarop ek dink kon verander.”

Deur YouVersion het God Diya in haar wanhoop ontmoet en hoop en genesing verskaf toe sy dit die nodigste gehad het.

Jy kan deel wees van wat God deur YouVersion doen.

Wanneer jy ‘n lewe van vrygewigheid lei, help jy mense regoor die wêreld om die lewensveranderende krag van die Woord van God te ervaar.

Sal jy by die beweging aansluit deur vandag ‘n donasie te gee?

Gee vandag

Die beste manier om tot YouVersion by te dra, is deur ‘n herhalende donasie op te stel.


FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Sluit aan by die beweging op Donasie Dinsdag

Skets van hande wat 'n hart vashou

Die Woord van God is lewendig en aktief, en elke dag herskep dit mense net soos jy regoor die wêreld!

Maak hierdie Donasie Dinsdag ‘n onmiddellike impak wat tot ‘n ewige verskil lei, deur ‘n donasie aan YouVersion te gee.

Gee nou ‘n donasie


Ek kan jou nie sê hoeveel keer ek al ander na YouVersion verwys het nie omdat dit so baie verskillende tale het. Ek het dit selfs met my halfbroer in Hong Kong gedeel, en hy is nou ‘n gelowige!

God doen groot werk deur YouVersion — dis hoekom ek ‘n donasie gee.

HELEN, KANADA


Ek bevind myself al vir jare oorweldig deur dinge op sosiale media wat nie saak maak nie.

Maar met YouVersion kan ek my gedagtes met God se waarheid vul, waar ek ook al gaan.

TIMOTHY, VERENIGDE STATE


Deur die vers-van-die-dag kan ek die Skrif met my gesin deel en aan hulle verduidelik. Dit het verander hoe ons saam die Woord van God lees.

PHUMZILE, SUID-AFRIKA


Help om ‘n wêreldwye beweging te bevorder deur te ondersteun wat God deur YouVersion doen.

Gee nou ‘n donasie

Sal jy meer mense wil help om YouVersion hierdie Donasie Dinsdag te ontdek? Nadat jy jou donasie gegee het, kan jy op sosiale media deel hoe God YouVersion in jou lewe gebruik het. Gebruik die hutsmerk #DonasieDinsdag en merk ons @youversion.


FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

100 tale. 36 lande.

100

Iets wonderbaarlik gebeur nou.

Sedert 2017, het ons YouVersion-gemeenskap mildelik aan Bybels vir Almal geskenk. Dit is ‘n veldtog wat daarop fokus om elke persoon op die planeet toegang tot die Skrif te gee.

Ons het so pas ‘n groot mylpaal bereik. Ons het saam bygedra tot befondsing van vertalings in 100 tale en in 36 lande!

Gee nou ‘n donasie

Jou vrygewigheid het vertalers en Bybeluitgewers regoor die wêreld bemagtig. Dit het aan miljoene mense toegang tot die Woord van God in hul eie tale gegee.

Dit sluit hulp in om die Skrif in Colombiaanse Gebaretaal te finansier, ‘n nuwe Oekraïense Bybelvertaling, inheemse tale in Ghana, en nog vele meer.

God doen wonderlike dinge deur ons gemeenskap se vrygewigheid. En dit is net die begin …

Daar is steeds ‘n geleentheid om duisende Bybelvertalings te help finansier. Jy kan deel wees van wat God in die lewens van mense regoor die wêreld doen deur vandag ‘n donasie te gee.

Gee nou ‘n donasie

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos


Alle bydraes wat deur die Bybel vir Almal-veldtogte ontvang word, sal uitsluitlik vir die vertaling van die Bybel gebruik word en oor verskillende vertaalprojekte van hoë impak versprei word. Namate elke projek voltooi word, sal enige oorblywende fondse dan aangewend word vir die volgende vertaalprojek wat deur YouVersion en sy vennote gekies word.

Share this post:

Sê nou die Bybel was nie in jou taal beskikbaar nie?

Die Bybel vir Almal

BYBEL
VIR
ALMAL

Dit klink dalk voor die hand liggend …

Jy kan vandag die Skrif ervaar omdat iemand dit in jou taal vertaal het.

Daar is egter tans mense regoor die wêreld wat nog steeds wag vir ‘n Bybel in hul eie taal.

Byna ‘n miljard mense kan met hul gesinne, vriende en bure praat … maar hulle het dit nog nooit ervaar dat God met hulle deur sy Woord in hul hartstaal praat nie.

Jy kan dit verander.

Wanneer jy ‘n donasie vir Bybelvertaling gee, gaan dit na ons wêreldwye Bybelvennote wat alreeds daaraan werk om die Skrif te vertaal.

Befonds Bybelvertaling

Byna onmiddellik nadat ‘n nuwe weergawe klaar vertaal is, kan ons dit aan die hele YouVersion-gemeenskap beskikbaar stel.

Ons visie
vir 2033

95% van die wêreldbevolking sal ‘n volledige Bybel hê

99,9% sal ten minste die Nuwe Testament hê

100% sal ten minste ‘n gedeelte van die Skrif hê

Die visie is om seker te maak dat almal teen 2033 tot ten minste ‘n gedeelte van die Skrif toegang het.

Sal jy by ons aansluit?

Gee nou ‘n donasie

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos


Alle bydraes wat deur die Bybel vir Almal-veldtogte ontvang word, sal uitsluitlik vir die vertaling van die Bybel gebruik word en oor verskillende vertaalprojekte van hoë impak versprei word. Namate elke projek voltooi word, sal enige oorblywende fondse dan aangewend word vir die volgende vertaalprojek wat deur YouVersion en sy vennote gekies word.

Share this post: