Sluit aan by die beweging op Donasie Dinsdag

Skets van hande wat 'n hart vashou

Die Woord van God is lewendig en aktief, en elke dag herskep dit mense net soos jy regoor die wêreld!

Maak hierdie Donasie Dinsdag ‘n onmiddellike impak wat tot ‘n ewige verskil lei, deur ‘n donasie aan YouVersion te gee.

Gee nou ‘n donasie


Ek kan jou nie sê hoeveel keer ek al ander na YouVersion verwys het nie omdat dit so baie verskillende tale het. Ek het dit selfs met my halfbroer in Hong Kong gedeel, en hy is nou ‘n gelowige!

God doen groot werk deur YouVersion — dis hoekom ek ‘n donasie gee.

HELEN, KANADA


Ek bevind myself al vir jare oorweldig deur dinge op sosiale media wat nie saak maak nie.

Maar met YouVersion kan ek my gedagtes met God se waarheid vul, waar ek ook al gaan.

TIMOTHY, VERENIGDE STATE


Deur die vers-van-die-dag kan ek die Skrif met my gesin deel en aan hulle verduidelik. Dit het verander hoe ons saam die Woord van God lees.

PHUMZILE, SUID-AFRIKA


Help om ‘n wêreldwye beweging te bevorder deur te ondersteun wat God deur YouVersion doen.

Gee nou ‘n donasie

Sal jy meer mense wil help om YouVersion hierdie Donasie Dinsdag te ontdek? Nadat jy jou donasie gegee het, kan jy op sosiale media deel hoe God YouVersion in jou lewe gebruik het. Gebruik die hutsmerk #DonasieDinsdag en merk ons @youversion.


FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Thai Viëtnamees