Visualiseer die reis en kerntemas van elke boek in die Bybel deur middel van ’n geïllustreerde oorsiglyn.
|
|
|
|
|
|
|
|
Bible Plans in Afrikaans
Visualiseer die reis en kerntemas van elke boek in die Bybel deur middel van ’n geïllustreerde oorsiglyn.
|
|
|
|
|
|
|
|

God het ons geskape om in gemeenskap met mekaar te wees. Ons natuurlike behoefte is om verhoudinge met ons vriende, huweliksmaat, kollegas of kinders te hê. God het ten doel gehad dat gesonde verhoudinge deernisvol, opofferend, eerbaar en vergewensgesind moet wees. Om hierdie eienskappe te ontwikkel, beteken dikwels dat ons ons verwagtinge vir ons verhoudinge moet prysgee en Hom eerder vertrou.
Vandag deel ons leesplanne wat jou kan help om betrokke te raak by die mense vir wie jy lief is, ‘n ouer of ‘n leier is. Jy kan dit op jou eie voltooi, of daardeur gaan met iemand wat Leesplanne saam met Vriende gebruik.
|
|
|
|
|
|
|
|
Dink ‘n oomblik na oor wat God onlangs in jou lewe gedoen het. Dink aan die situasies wat Hy jou gehelp het om te verduur, die uitdagings wat julle saam oorkom het en die oorwinnings wat jy as gevolg van Hom ervaar het.
As jy aan Christus behoort, maak jou omstandighede en agtergrond nie saak nie, want die Heilige Gees is altyd by jou om jou te bemagtig en te versterk. Daar is niks wat God nie deur jou kan doen as sy Heilige Gees in jou woon nie.
Vra vir God om nou vir jou te wys hoe sy Heilige Gees in jou lewe aan die werk is. Hier is ‘n paar leesplanne wat jou daarmee kan help:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|

God wil ons elke dag vernuwe en nuwe lewe bring in ons roetines, verhoudings en die manier waarop ons praat en dink.
Daarom doen ons die Halfjaarlikse Uitdaging: dit is ‘n geleentheid om met God saam te werk terwyl ons voortdurende vernuwing nastreef.
Dit is nog nie te laat om met die uitdaging te begin nie! Voltooi ten minste een leesplandag vir sewe agtereenvolgende dae in Julie, om die kenteken te verwerf.
Kies ‘n leesplan en begin nou dadelik:
|
|
|
|
|
|
|
|
Visualiseer die reis en kerntemas van elke boek in die Bybel deur middel van ’n geïllustreerde oorsiglyn.
|
|
|
|
|