Leef bemagtig.

Die Heilige Gees help ons in ons swakheid. Ons weet byvoorbeeld nie waarvoor God wil hê dat ons moet bid nie. Maar die Heilige Gees bid vir ons met versugtinge wat nie in woorde uitgedruk kan word nie.

ROMEINE 8:26

Wat doen God in jou lewe?

Dink ‘n oomblik na oor wat God onlangs in jou lewe gedoen het. Dink aan die situasies wat Hy jou gehelp het om te verduur, die uitdagings wat julle saam oorkom het en die oorwinnings wat jy as gevolg van Hom ervaar het.

As jy aan Christus behoort, maak jou omstandighede en agtergrond nie saak nie, want die Heilige Gees is altyd by jou om jou te bemagtig en te versterk. Daar is niks wat God nie deur jou kan doen as sy Heilige Gees in jou woon nie.

Vra vir God om nou vir jou te wys hoe sy Heilige Gees in jou lewe aan die werk is. Hier is ‘n paar leesplanne wat jou daarmee kan help:

Nog leesplanne

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Viëtnamees