![]()
Visualiseer die reis en kerntemas van elke boek in die Bybel deur middel van ’n geïllustreerde oorsiglyn.
|
|
|
|
|
Bible Plans in Afrikaans
![]()
Visualiseer die reis en kerntemas van elke boek in die Bybel deur middel van ’n geïllustreerde oorsiglyn.
|
|
|
|
|

Neem ‘n oomblik om oor die afgelope paar maande na te dink. Wat het jy geleer? Wat het jy oorkom? Hoe het jy nader aan Christus gekom?
Dit maak nie saak hoe die afgelope paar maande daar uitgesien het nie, ons het die geleentheid om God toe te laat om ons denke en siel te vernuwe.
Een van die beste maniere om by God aan te sluit namate Hy in ons lewens beweeg, is om op nuwe uitdagings te reageer. Kom ons volg Christus hierdie maand doelbewus deur aan die Halfjaarlikse Uitdaging deel te neem.
Voltooi ten minste een leesplandag vir sewe agtereenvolgende dae, in Juliemaand, en verwerf so 2021 se Halfjaarlikse Uitdaging se Kenteken.

Nooi ‘n paar goeie vriende uit om dit saam met jou aan te pak en maak die beste van die uitdaging. Om seker te maak dat jy nie een dag oorslaan nie, stel daaglikse herinneringe op om jou te help onthou. Doen dit by Leesplan Instellings.
Is jy gereed om te begin? Kies nou ‘n Leesplan:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
![]()
Visualiseer die reis en kerntemas van elke boek in die Bybel deur middel van ’n geïllustreerde oorsiglyn.

Ongeag wat jou omstandighede nou is, as jy jouself in die Woord van God grondves, sal God jou in sy liefde wortel. Om in God se liefde gewortel te wees, kan jou help verander hoe jy na jouself en die wêreld om jou kyk.
Waarvoor soek jy vandag?
Watter vrae jy ook al het, watter antwoorde jy ook al nodig het, watter hoop jy ook al het — nader tot God met behulp van ‘n Leesplan, net daar waar jy is en laat sy woorde toe om te herskep hoe jy na jouself en na die wêreld om jou kyk.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|