‘n Gebed vir Ons Wêreld

Die Aarde

God, net U alleen is waardig om geëer, geloof en geprys te word. Saam met U kan ons elke storm oorkom—ook die wêreldwye impak wat COVID-19 op ons wêreld het.

Ons vra U nou:

  • Maak die siekes gesond en beskerm hulle wat nie siek is nie.
  • Gee ons leiers meer wysheid om ons deur hierdie pandemie en ekonomies onsekerheid te lei.
  • Versterk u wêreldwye kerk. Openbaar aan ons hoe ons hande kan vat om in die behoeftes van die mense rondom ons te voorsien.
  • Laat ons vrese bedaar. Vul ons met u hoop, vreugde en vrede, terwyl ons voortdurend op U vertrou.
  • Gebruik hierdie pandemie as voorloper van ‘n geestelike herlewing. Ons wil u heerlikheid, mag en genesing aan die werk sien.

Kom, Here Jesus, kom.

In Jesus se Naam, amen.

Gebedsikoon

Voeg Jou Eie Gebed By

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Spaans (Spanje) (Spanje)