Eer aan God in die hoogste hemel!
Tweeduisend jaar gelede, het ‘n baba se eerste asemteug hoopvolle opwinding aan ‘n moeë wêreld gebring. Die mensdom se toekoms het vir altyd verander toe vreugde ‘n menslike vorm aangeneem en in ‘n krip verskyn het.
Vier vandag Jesus se geboorte deur hierdie spesiale versbeeld met jou vriende en familie te deel.
Almal by YouVersion wens jou ‘n baie geseënde Kersfees toe!

