Dit is nie te laat om aan te sluit nie!

Halfjaarlikse Uitdaging

Moenie hierdie geleentheid misloop nie …

Daar is net 14 dae in die Halfjaarlikse Uitdaging oor!

Verdien die eksklusiewe 2023 Kenteken deur hierdie maand een leesplandag vir sewe agtereenvolgende dae te voltooi.

Of dit goed gaan in jou lewe, of jy nie is waar jy gehoop het jy sou wees nie, die Woord van God kan jou ontmoet waar jy is. Hierdie Uitdaging sal jou help om jou verhouding met God te verdiep terwyl jy elke dag met sy Woord ‘n verbintenis maak.

Sluit nou aan voor dit te laat is! Kies ‘n leesplan:

Kyk na nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Thai Oekraïnies Viëtnamees