Ondersteun die Bediening: Vier 15 Jaar van Impak!

Onthou jy die eerste keer toe jy die Woord van God gelees het en hoe dit jou lewe verander het?

Deur die Bybeltoep word mense regoor die wêreld elke dag deur die Woord van God herskep.

In die afgelope 15 jaar het ons gesien dat …

  • 1 965 Bybeltale bygevoeg is
  • 139 miljoen Gebede geskep is
  • 575,7 miljoen Bybeltoep installasies gedoen is
  • 1,1 miljard Versbeelde gedeel is
  • 16 miljard Kleurmerke, Boekmerke en Notas by verse gemaak is

Die Bybeltoep is, en sal altyd, gratis wees — die impak van hierdie bediening sal egter nie wees wat dit is sonder die vrygewigheid van ons YouVersion-gemeenskap nie.

Sluit aan by die beweging om almal oral en elke dag te bereik.

Wanneer jy ‘n donasie van US$40 gee, maak jy dit vir 200 mense moontlik om die Bybeltoep af te laai.

Skenk Nou

God het wonderlike dinge deur die Bybeltoep gedoen, maar daar is steeds miljarde mense wat nog nie die lewensveranderende krag van die Woord van God ervaar het nie.

Help ons vandag om oor die volgende 15 jaar die Woord van God aan miljarde mense te bring.

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Thai Oekraïnies Viëtnamees