Jy is hiervoor geskape…

Grasbedekte heuwel

Maak Tyd vir Wat Saak Maak…

Met soveel verantwoordelikhede wat elke dag om ons aandag meeding, is dit maklik om die enigste ding wat nodig is, uit die oog te verloor: om God te ken.

In die weke voor Opstanding Sondag wil ons jou uitnooi om aan die Vastydperk deel te neem en elke dag tyd deur te bring om na God te soek en terug te dink aan wat Hy vir jou gedoen het.

Vind meer uit oor hierdie tyd van besinning, in een van hierdie spesiale leesplanne.

Begin Hier:

Kyk Na Nog Vastydperk Leesplanne

Die plasing is ook beskikbaar is: Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans