Bekendstelling van Vers-van-die-dag stories

Vers-van-die-dag stories ikoon voor 'n sonsondergang oor 'n berg

Jy het waarskynlik Vers-van-die-dag op YouVersion se tuisblad gesien. Miskien het jy dit gelees en gewens jy kon dit verder bestudeer.

Nou kan jy dit doen met Vers-van-die-dag stories.

Wees stil, bid en leer meer oor die daaglikse Vers-van-die-dag deur ‘n maklike, begeleide ervaring — nou op jou Tuisblad.

Dink na oor vrae wat ontwerp is om jou te help om prakties oor die Skrif te dink. Voer ‘n eerlike gesprek met God deur ‘n daaglikse gebed, met die opsie om dit in jou gebedslys te stoor. Eindig deur die Vers-van-die-dag beeld te stoor en te deel, en inspireer diegene wat die naaste aan jou is.

Probeer dit nou

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Italiaans Portugees Roemeens Russies Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Oekraïnies Viëtnamees