Dit is tyd vir die Paasfees Uitdaging!

Paasfees Uitdaging

Die Paasfees Uitdaging begin vandag!

Paasfees is ‘n vreeslose viering van Jesus se oorwinning oor die dood en die herstelde verhouding wat ons met God kan hê.

Berei jou hart vir Opstandingsondag voor deur aan die Paasfees Uitdaging deel te neem.

Doen dit so …

Voltooi ‘n Paasfeesleesplan tussen nou en Paassondag om die Paasfees Uitdaging Kenteken te verdien.

Nooi jou vriende om ook aan te sluit! Saam kan ons ons harte en gedagtes op die opgestane Christus fokus.

“Ons het saam met Christus gesterwe; daarom glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe. Ons weet dat Christus wat uit die dood opgewek is, nie weer kan sterwe nie; die dood het nie meer mag oor Hom nie.”

ROMEINE 6:8-9

Nog Leesplanne oor Paasfees

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Oekraïnies Viëtnamees