Wil jy help?

Hande wat gloeiende sfeer vashou

Hoe kan God jou gebruik?

Wanneer jy die toep deel of ‘n donasie aan YouVersion maak, gee jy hoop aan miljoene mense regoor die wêreld.

Hier is net ‘n paar maniere hoe YouVersion mense help om ‘n verbintenis met God te maak en hoop in sy Woord te vind:


Oekraïense Bybels en hulpbronne

Gedurende ‘n uiters hartverskeurende tyd in die Oekraïne, het die algehele soekaktiwiteit in YouVersion meer as verdubbel.

Namate soektogte om hoop, angs en vrede eksponensieel gegroei het, kon Oekraïners te midde van hul pyn en emosie, met die Woord van God ‘n verbinding maak.

Ons span was in staat om binne ‘n paar dae vinnig te reageer met hulpbronne om hoop te bring:

  • Die eerste Oekraïense klankbybel in YouVersion
  • Nuwe Bybel App vir Kinders hulpbronne
  • ‘n Gebed om vertroosting wat baie mense in gebed vir die Oekraïne laat saamtrek
  • Deurlopende aanmoediging aan ons Oekraïense gemeenskap deur e-posse en push-kennisgewings

41 Nuwe Bybeltale in 2022

Het jy geweet dat YouVersion Bybels in meer as 1 800 tale bied? Slegs in 2022 het ons 41 nuwe Bybeltale by ons toep-ervaring gevoeg.

Te danke aan die vrygewigheid van ons gemeenskap- en Bybeluitgewer-vennote, kan ons hierdie ervaring aan meer mense verskaf.


God doen iets wonderliks deur YouVersion en jy kan deel daarvan wees!

Jou ondersteuning kan iemand se lewe verander.

Wanneer ons God vertrou met wat Hy vir ons gegee het, is Hy in staat om meer te doen as wat ons ooit sou kon dink.

Gee nou ‘n donasie

Die maklikste manier om tot ons bediening by te dra,
is deur ‘n herhalende donasie op te stel.

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Thai Viëtnamees