Hoe meer jy weet …
Met YouVersion hoef dit nie intimiderend te wees om die Bybel deel van jou alledaagse lewe te maak nie.
Pas jou toep-ervaring aan met hierdie vyf eenvoudige wenke en kunsies.
-
Vergelyk twee verskillende Bybelweergawes gelyktydig.
Maak YouVersion oop en druk op die Bybel-oortjie. Draai dan jou foon dwars. Druk op die -ikoon. Kies die twee weergawes wat jy langs mekaar wil lees.
-
Kyk na jou Bybelleesgeskiedenis.
Druk die Bybelboek-verwysing links bo in die Bybel-oortjie. Druk dan op die geskiedenisknoppie.
-
Stel gebedsherinneringe op.
Gaan na jou “Push”-kennisgewingsinstellings in YouVersion se Instellings, en druk onder Gebed op “Herinner my om te bid.”
-
Luister na leesplanne.
Teken in op ‘n leesplan. Maak dan ‘n leesplan-dag oop en tik op die -ikoon regs bo op jou skerm.
-
Verander jou lettergrootte of -styl.
Maak die Bybel-oortjie oop en druk op die -ikoon regs bo op jou skerm om jou leeservaring aan te pas.
Gereed om die beste uit jou YouVersion-ervaring te kry? Begin om hierdie versteekte funksies te verken.
Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Thai Oekraïnies Viëtnamees