Dit is tyd vir die Kersfeesuitdaging …

Die kenteken van die Kersfeesuitdaging

Met so baie wat oral gebeur, kan ons dikwels die rede waarom ons Kersfees vier uit die oog verloor.

Oordink hierdie jaar Jesus se geboorte deur die Kersfeesuitdaging en groei só nader aan God.

Voltooi enige Kersfees- of Adventleesplan gedurende Desember om die kenteken van die Kersfeesuitdaging te verwerf!

Hier is juis ‘n paar wat jou kan help om daarmee te begin:

Leesplan-ikoonOorweeg ander leesplanne

FacebookDeel op Facebook

XDeel op X

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Thai Oekraïnies Viëtnamees