Deel die Goeie Nuus!

Hy het opgestaan — Matteus 28:6 — Versbeeld

Jesus het geweet wat dit sou kos om ons te red … en nogtans het Hy dit gedoen. Nou kan niks ons skei van die liefde van God wat daar in Jesus ons Here is nie. Kom ons vier dus vandag sy mag oor sonde, dood en duisternis. Omdat Hy leef, kan ons ook leef!

Vier saam met ons deur hierdie
Versbeeld te stoor en te deel.

Deel die Paasversbeeld

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Viëtnamees