Gebed is om vir God te vertel wat jy ook al op die hart het — beide vreugdevolle en ongemaklike dinge. Jesus het dit baie kere gedoen, ook aan die kruis.
Jy kan Jesus se voorbeeld volg! Dink vandag na oor sy dood met ‘n spesiale gebed wat in die Bybeltoep beskikbaar is.
Stoor hierdie gebed en deel dit met jou vriende om Jesus saam op te soek.

