Hoe kan jy die Bybel deel van jou daaglikse lewe maak?

Glimlaggende persoon

Lewensverandering vind plaas wanneer ons God deur sy Woord leer ken! Die Bybeltoep is ontwikkel sodat jy God gereeld kan opsoek.

Hier is drie maniere waarop jy hierdie jaar — met behulp van die Bybeltoep — doelbewus tyd met God kan deurbring.


BESTUDEER DIE WOORD VAN GOD

In die leesarea kan jy die Skrif in groter diepte bestudeer deur kleurmerke, notas, gebede en soveel meer by te voeg. Tik ‘n Bybelvers om te begin.

Gaan die leesarea binne


SKEP ‘N HERINNERING

Met herinnerings kan jy daagliks doelbewus ‘n tyd skeduleer om God te ontmoet. Stel ‘n herinnering in jou Bybeltoep-instellings sodat jy dit nooit misloop nie!

Herinnering-ikoonSkep ‘n herinnering


VOEG JOU VRIENDE BY

Soortgelyk aan sosiale media, kan jy in die Bybeltoep vriende byvoeg en saam, soos volg, in die Woord van God groei:

  • Begin ‘n leesplan
  • Interaksie in die Gemeenskap se tuisvoer
  • Bid vir mekaar deur gebedsversoeke

Vriende-ikoonVoeg vriende by


FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Thai Oekraïnies Viëtnamees