Die Verlosser waarvoor jy gewag het, het gekom.

Op Palmsondag het Jesus Jerusalem binnegery – nie om leërmagte te verslaan nie, maar om sonde, skaamte en die dood te oorwin. Hy heers vandag nog steeds, en bied waarheid aan vir dié wat daarna soek, liefde vir dié wat verlore voel en lewe vir almal wat glo.

Die Heilige Week – die week wat uitloop op Jesus se offergawe en oorwinning oor die dood – begin met Palmsondag.

Verken die Heilige Week in die Bybeltoep vir die volgende agt dae, en ervaar hoe hiérdie Koning alles verander.

Maak Begeleide Skrif oop

Share this post:

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Portugees (Portugal) Thai Oekraïnies Viëtnamees