La Pentecôte te transforme.

Vyftig dae ná Jesus se opstanding het God sy Heilige Gees as ‘n helper op alle gelowiges uitgestort. Op daardie oomblik het die goeie nuus oor Jesus wêreldwyd begin versprei, en is tans stééds besig om te versprei.

Pinkster is nie net ‘n oomblik wat ons onthou nie. Dit is ‘n waarheid wat ons uitleef.

Dieselfde Heilige Gees is vandag by jou om jou te lei, te versterk en te bemagtig om vir ander van hierdie hoop te vertel.

Besin oor Matteus 28:18-20, en dink aan iemand in jou lewe vir wie jy vandag van Jesus kan vertel.

Lees Matteus 28:18-20

Share this post:

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Arabies Oekraïnies Viëtnamees