Neem 2020 na die volgende vlak:

Vriende

Die Lewe is Beter… Saam met Ander.

Vriende

Met wie praat jy as jy vrae oor jou geloof het? Waarnatoe gaan jy vir antwoorde?

Maak dit jou daaglikse gewoonte om die Skrif te bestudeer. Bou aan jou gemeenskap deur ‘n Leesplan saam met vriende te doen.

Begin met ‘n Leesplan deur op Saam met Vriende te druk, en nooi jou vriende uit. Ontsluit die waarhede in God se Woord wat jy dalk nie op jou eie sou raaksien nie, en kry die vaardighede om ander aan te moedig.

Kyk hoe God jou lewe en die van jou gemeenskap kan verander, deur saam die Skrif te bestudeer!

Leef! Een dag op ’n keer deur Trevor Hudson
Saligsprekinge
Versameling: Vind Saam Die Lewe
Beter Tesame
Psalms en Spreuke in 31 Dae
1 & 2 Timoteus
Handelinge

Begin ‘n Leesplan saam met Vriende

Begin 2020 met ‘n Bybelgewoonte:

2020

Maak 2020 Jou Jaar:

Wil jy jou lewe hierdie jaar herskep? Dit begin met ‘n klein gewoonte elke dag.

Deur een van hierdie Leesplanne te begin, kan jy die bybelse gereedskap kry wat jy nodig het om gesonde gewoontes te kweek:

Hoop vir die lewe
Soos ’n veldbom deur Struik Christian Media
Koeke en terte
Hoe om die Bybel te Begin Lees
Gewoontes
Nuwe Jaar, Nuwe Genade
Gaan-Doen-Sê-Gee: Die Vryheid van Oorgawe Aan Jesus
Kom Ons Lees Saam die Bybel (Januarie)
60 Om te begin
21-Dae Vas
Robert Roberts

…So, waarvoor wag jy?

Begin nou een van hierdie Leesplanne.

Kweek ‘n Gewoonte


Die gewildste Leesplanne van 2019 is…

'n Man wat in die verte in kyk

“Ek weet wat Ek vir julle beplan,” sê die Here: “voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting!” – Jeremia 29:11

'n Man wat in die verte in kyk

Sluit hierdie dekade op ‘n goeie noot af:

Voltooi een van die hoogs-aangeskrewe Bybel Leesplanne van 2019 en berei jou hart voor vir God se planne vir jou in 2020:

Bruistablette vir die lewe
Dagstukkies vir besige vroue
Leef deur geloof
’n Hart vol Dankbaarheid
Verkondig die evangelie van Jesus Christus

Kyk Na Nog Leesplanne

Kersfees is amper hier. ⭐️ Kom ons vier dit!

Die Bybel Toep op jou foon, met Kersfeesliggies in die agtergrond

Vir weke het ons nou al ons harte voorberei in hoopvolle verwagting, en nou is Kersfees oor een week. Vier saam met ons terwyl ons besin oor God se perfekte geskenk aan ons: Sy enigste seun, Jesus. Wanneer jy hierdie vakansietyd saam met vriende en familie kuier, weet ons dat jy dit sal geniet om God se Woord te lees. Lees hierdie herinneringe van die hoop en vreugde wat ons in Christus het.


Die Kersfees Storie

Die Kersfees Storie
YouVersion, 5 Dae

Lees of luister na die volledige Bybelse weergawe van Christus se geboorte, van profesieë oor die Verlosser wat sou kom, tot sy nederige begin in ‘n stal, en al die pad tot by Immanuel: God wat by ons is.

Begin Leesplan

Stoor vir later


'n Kind wat die Bybel App vir Kinders speel

Bybel App vir Kinders:
Die eerste Kersgeskenk

Vier Jesus se koms met pret, raak-sensitiewe animasies en kleurvolle kunswerke. Die kinders in jou lewe sal daarvan hou om al 41 stories in die Bybel App vir Kinders te verken. Jy sal daarvan hou hoe die Geskommelde Storie, Storie Pasmaats en Storie Plakkers aktiwiteite hulle help om die dinge wat hulle leer, te onthou. YouVersion het die Bybel App vir Kinders ontwikkel in samewerking met OneHope, om kinders ‘n Bybelervaring van hul eie te gee. Dis alreeds geïnstalleer op meer as 34 miljoen toestelle wêreldwyd. Die Bybel App vir Kinders is beskikbaar in 50 tale – en dit is altyd heeltemal gratis.

Kry dit Nou

Gee leiding aan ‘n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.

Spreuke 22:6

Voltooi ‘n Kersfees- of Advent Leesplan…

2019 Kersfees Uitdaging Kenteken

Maak die 2019 Kersfees Uitdaging Kenteken oop!

Die aftelling na Kersfees het begin! Hierdie tyd van die jaar kan vakansie planne ons maklik weerhou van intimiteit met Immanuel, “God met ons”. Daarom het ons die Kersfees Uitdaging geskep: om te besin oor die rede waarom ons hierdie seisoen vier.

Voltooi enige Kersfees- of Advent Leesplan tussen nou en 31 Desember en jy sal ons 2019 Kersfees Uitdaging Kenteken verdien! Begin enige Kersfees- of Advent Leesplan hier onder, of as jy alreeds besig is met ‘n Kersfees- of Advent Leesplan, gaan voort daarmee.

Noël: Kersfees Is Vir Almal
Advent Bewondering
Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus
Die Hoop Van Kersfees
Ek Wag Hier vir U, 'n Adventreis van Hoop
Die Kersfees Storie

Sien meer Kersfees Leesplanne