
Jy is nooit alleen nie. Dit is waarom …
Wanneer jy in Jesus glo, is dieselfde Gees by jou. God se teenwoordigheid is altyd naby.
Ontdek hoe die Heilige Gees in jou lewe aan die werk is deur een van hierdie leesplanne te voltooi.
Bible Plans in Afrikaans

Wanneer jy in Jesus glo, is dieselfde Gees by jou. God se teenwoordigheid is altyd naby.
Ontdek hoe die Heilige Gees in jou lewe aan die werk is deur een van hierdie leesplanne te voltooi.

“Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek …”
Jesus het die week voor sy kruisiging afgesonder om sy dissipels te herinner dat die dood nie sou oorwin nie, en dat sy koninkryk nooit sal eindig nie.
Heilige Week is ‘n herinnering van hoop wat nog kom. God is nie klaar nie.
Jy kan op hierdie twee maniere jouself voorberei vir die hoop wat ons hierdie Opstandingsondag in Jesus het.

Dink na oor Jesus se liefde vir jou met ‘n Paasfeesleesplan. As jy dit tussen nou en Opstandingsondag voltooi, sal jy ook ‘n eksklusiewe kenteken verdien!
Deel die goeie nuus oor Jesus op hierdie Paasfees met die mense in jou lewe. Nooi hulle om ware lewensverandering deur God en sy Woord te ervaar.

Sluit vandag by die Paasfees Uitdaging aan, en dink na oor die diepte van Jesus se liefde vir jou.
Voltooi ‘n Paasfeesleesplan tussen nou en Opstandingsondag om ‘n eksklusiewe kenteken te verwerf!

Wanneer Februarie begin, kan jy aan jou Bybelgewoonte bou met die 21-Dag Uitdaging — ‘n geleentheid om ‘n lewenstyl van betrokkenheid by die Woord van God te ontwikkel wat elke deel van jou lewe sal herskep.
Voltooi een leesplandag vir 21 dae gedurende die maand om ‘n eksklusiewe Kenteken te verdien.
Begin met een van hierdie leesplanne:

Moenie hierdie jaar net op doelwitte en prestasies fokus nie — kom voortdurend nader aan God deur sy Woord en Hy sal jou nuwe krag gee.
Ontdek hierdie jaar ‘n lewe wat met die vrede en vreugde van God gevul is, en verken sy Woord met een van hierdie leesplanne.