Stel kinders bekend aan die Paasverhaal

Pa en seun wat die Bybel App vir Kinders gebruik

Help kinders om die krag van Paasfees te ontdek!

Dis vir kinders moeilik om die ware rede vir Paasfees te verstaan. Maar die Bybel App vir Kinders kan help om dit maklik en prettig te maak.

Elke Paasverhaal, van “Die Laaste Ete” tot “‘n Blye Sondag”, sluit prettige aktiwiteite en inter-aktiewe beelde in wat kinders help om Jesus se dood en opstanding te verstaan.

Hierdie Heilige Week, die week wat tot die opstandingsondag lei, is die perfekte tyd om met jou kinders oor Paasfees te begin gesels.

Laai die Bybel App af

Gee leiding aan ‘n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.

Spreuke 22:6

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Frans Hollands Portugees Russies Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans