Hoe kan jy vandag nader aan God kom?


Kom ons val in eerbetoon voor Hom neer, kom ons buig, kom ons kniel voor die Here ons Skepper!

PSALM 95:6

Ontwikkel ‘n Hart van Aanbidding

Wat kom in jou gedagtes op as jy oor aanbidding dink?

Aanbidding is meer as om liedere in die kerk te sing — dis ‘n daaglikse uitdrukking van ons eerbied, ontsag en lof teenoor God.

God is altyd waardig om geprys te word, ongeag ons omstandighede. Dis belangrik dat ons dit ‘n prioriteit maak.

Neem vandag ‘n paar minute om stil te raak en jouself aan God se getrouheid te herinner. (Jy kan dalk liedere tot sy eer sing of vir Hom sê wat in jou gedagtes aangaan.)

As jy klaar is …

Begin met een van hierdie leesplanne om te ontdek hoe jy ‘n lewe van aanbidding kan leef.

Kyk Na Nog Leesplanne

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Frans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans