
Soek het verander na Ontdek
Wat sê die Bybel oor hoop? Genesing? Vrede? Vreugde? Lyding? Nou kan jy meer doen as om net na ‘n onderwerp te soek; jy kan alles daaroor ontdek.
![]()
BEKENDSTELLING
Ontdek
Kry meer van wat jy soek.

Met hierdie uitgebreide funksie
kan jy DIT alles ontdek …
![]()
Leesplan Tendense
Kry ‘n eksklusiewe kykie na watter leesplanne en Bybelonderwerpe die gewildste is.
![]()
Antwoorde vir Elke Emosie
Gelukkig? Hartseer? Opgewonde? Oorweldig? Tik jou gevoel in die soekbalk en vind toepaslike inhoud.
![]()
Jou Gunsteling Bybel Leraars
Soek ‘n predikant of spreker van wie jy hou en kry al hul Bybeltoep leesplanne en video’s op een plek.
![]()
‘n Verpersoonlikte inhoudslys
Kry outomaties-saamgestelde voorstelle, gebaseer op die inhoud waarvan jy die meeste hou.
Ontdek nog meer …
Om Ontdek te begin gebruik, moet jy jou YouVersion Bybeltoep opdateer en dan die Ontdek-funksie druk (
). Terwyl jy tik, sal Ontdek outomaties jou voorstelle begin versamel. Wanneer jy gereed is, kan jy ook die soek-ikoon druk om al jou soekresultate te sien.
Nader tot God, en Hy sal tot jou nader.
Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans
