Skip to content
YouVersion

YouVersion

Seeking God every day.

Posted on 2022-02-202022-02-17 by

‘n Gebed om Liefde

Persoon wat bid

Vader,

herinner my dat liefde altyd naby is, omdat U nooit ver is nie.

Wanneer ek nie vir liefde waardig voel nie, herinner my dat U my waardig gemaak het. En wanneer ek nie in staat voel om liefde te betoon nie, help my om te onthou wat U vir my opgeoffer het.

Herinner my aan hoe geliefd ek is sodat ek ander kan herinner aan hoe geliefd hulle is.

In die Naam van Jesus,

amen.

Stoor in jou Gebedslys

Share this post:
CategoriesGebed, Nuus

Post navigation

Previous PostPrevious Nege Maniere om op God se liefde te reageer
Next PostNext Watter voorbereidings tref jy vir Paasfees?
The Bible App - 100% Free The Bible App for Kids - 100% Free
Engage in Scripture like never before.
Download the YouVersion Bible App
and enjoy regular time with the Bible,
right when and where you need it. Join us every November for Global Bible Month.

Search

Archives

  • 2026
  • 2025
  • 2024
  • 2023
  • 2022
  • 2021
  • 2020
  • 2019
  • 2018
  • 2017
  • 2016

Kategorieë

Amazon Android Bybelvertalings Die Bybel App vir Kinders Gebed Hulp & Ondersteuning iOS (iPhone iPad) Kindle Leesplanne Nuus Stem Stories Vennootskappe Vrygewigheid Vrystellings Vrywilliger Wenke & Raad