‘n Miljard redes om fees te vier

1 000 000 000

YouVersion se Bybeltoepassings het een miljard installasies bereik!

Een miljard Bybelinstallasies is nie net ‘n mylpaal nie. Dit is ‘n ongelooflike herinnering daaraan dat die Woord van God lewend en kragtig in ons wêreld is. Ons is opgewonde om deel van hierdie geskiedkundige oomblik te wees, en ons is werklik dankbaar teenoor jou.

Jy is deel van hierdie beweging.

Danksy mense soos jy, is dit bykans vir ons moontlik om te verseker dat almal, oral, daagliks by die Woord van God betrokke is.

Kom ons vier fees

FacebookDeel op Facebook

XDeel op X

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Thai Oekraïnies Viëtnamees