Om ‘n gewoonte te vorm, luister net…


Laat die Bybel vir jou gelees word.

'n Man luister na die Klankbybel op 'n treinstasie

Wat jy ookal doen: oefen, regmaak vir werk, werk toe ry, of selfs saamlees — die Bybel Toep het baie klankweergawes wat vir jou gelees word uit God se geïnspireerde Woord…

Druk op die luidspreker ikoon.

Luidspreker ikoon

Wanneer jy die klank ikoon bo die Bybelteks sien, druk daarop, en druk dan op “Speel”. (As jy nie ‘n klank ikoon sien nie, verander die Bybelweergawe na een wat wel ‘n luidspreker langsaan het.)

Verstel soos jy wil.

Klankkontroles

Speel, verpoos, draai terug, of vorentoe. Slaan ‘n vers oor of gaan een terug. Kies die terugspeel spoed. Vertoon of verskuil ‘n “speel” knoppie wat bo-oor die Bybelteks verskyn. Luister of verpoos met slegs een druk. Stel ‘n tydhouer.

Maak God se Woord jou klankbaan.

Probeer dit nou

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Frans Hollands Portugees Roemeens Russies Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel)