Die gewildste Leesplanne van 2019 is…

'n Man wat in die verte in kyk

“Ek weet wat Ek vir julle beplan,” sê die Here: “voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting!” – Jeremia 29:11

'n Man wat in die verte in kyk

Sluit hierdie dekade op ‘n goeie noot af:

Voltooi een van die hoogs-aangeskrewe Bybel Leesplanne van 2019 en berei jou hart voor vir God se planne vir jou in 2020:

Bruistablette vir die lewe
Dagstukkies vir besige vroue
Leef deur geloof
’n Hart vol Dankbaarheid
Verkondig die evangelie van Jesus Christus

Kyk Na Nog Leesplanne

Share this post:

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans