“Hoe kan ek vrees oorwin?”

'n Man wat opwaarts kyk

Indien jy hierdie vraag al gevra het, is jy nie die enigste een nie. Vrees is ‘n alte bekende gevoel waarmee mense oral te kampe het. Hetsy dit vrees vir mislukking, ander mense of die toekoms is — jy kan met God praat oor wat ook al jou vrees veroorsaak.

Neem ‘n oomblik om met behulp van hierdie gebed met God te praat:


  • Vader,
  • U Woord sê dat U my nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee het nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. Help my om te fokus op die waarheid van wie U is. Maak die storm in my gedagtes stil, en skenk aan my u vrede.
  • In die Naam van Jesus. Amen.

God wil jou vrese met sy vrede vervang! Kies ‘n leesplan uit die lys hieronder of blaai deur die hele versameling van leesplanne oor vrees om vandag saam met God oor hierdie onderwerp na te dink.

Leesplan-ikoonOntdek leesplanne

FacebookDeel op Facebook

XDeel op X

E-posDeel per e-pos

Vrees is ‘n alte bekende gevoel vir mense oor die hele wêreld heen. Kies vandag ‘n leesplan wat jou kan help om jou vrese na God te bring en sy vrede te ontvang.

Share this post:

Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Traditioneel) Koreaans Pools Thai Oekraïnies Viëtnamees