Jy wil dit nie misloop nie …
Fokus hierdie Kersfees op wat die belangrikste is.
Voel jy ooit dat die vakansiedae kom en gaan voordat jy eens ‘n kans gehad het om op die ware rede vir die Kerstyd te fokus?
Moenie hierdie jaar die oomblikke misloop wat Kersfees vooruitgaan nie.
Advent begin vandag, en dit is ‘n goeie manier om ons harte voor te berei om ons Verlosser se geboorte te vier, deur na te dink oor die hoop, vrede, liefde en vreugde wat Jesus aan die wêreld gebring het. Begin deur ‘n Adventleesplan te voltooi: