
Lewensverandering vind plaas wanneer ons God deur sy Woord leer ken! Die Bybeltoep is ontwikkel sodat jy God gereeld kan opsoek.
Hier is drie maniere waarop jy hierdie jaar — met behulp van die Bybeltoep — doelbewus tyd met God kan deurbring.
BESTUDEER DIE WOORD VAN GOD
In die leesarea kan jy die Skrif in groter diepte bestudeer deur kleurmerke, notas, gebede en soveel meer by te voeg. Tik ‘n Bybelvers om te begin.
Gaan die leesarea binne
SKEP ‘N HERINNERING
Met herinnerings kan jy daagliks doelbewus ‘n tyd skeduleer om God te ontmoet. Stel ‘n herinnering in jou Bybeltoep-instellings sodat jy dit nooit misloop nie!
Skep ‘n herinnering
VOEG JOU VRIENDE BY
Soortgelyk aan sosiale media, kan jy in die Bybeltoep vriende byvoeg en saam, soos volg, in die Woord van God groei:
-
Begin ‘n leesplan
-
Interaksie in die Gemeenskap se tuisvoer
-
Bid vir mekaar deur gebedsversoeke
Voeg vriende by
Deel op Facebook
Deel op Twitter
Deel per e-pos