Met so baie wat oral gebeur, kan ons dikwels die rede waarom ons Kersfees vier uit die oog verloor.
Oordink hierdie jaar Jesus se geboorte deur die Kersfeesuitdaging en groei só nader aan God.
Voltooi enige Kersfees- of Adventleesplan gedurende Desember om die kenteken van die Kersfeesuitdaging te verwerf!
Hier is juis ‘n paar wat jou kan help om daarmee te begin:














