Sluit aan by die beweging op Donasie Dinsdag

Skets van hande wat 'n hart vashou

Die Woord van God is lewendig en aktief, en elke dag herskep dit mense net soos jy regoor die wêreld!

Maak hierdie Donasie Dinsdag ‘n onmiddellike impak wat tot ‘n ewige verskil lei, deur ‘n donasie aan YouVersion te gee.

Gee nou ‘n donasie


Ek kan jou nie sê hoeveel keer ek al ander na YouVersion verwys het nie omdat dit so baie verskillende tale het. Ek het dit selfs met my halfbroer in Hong Kong gedeel, en hy is nou ‘n gelowige!

God doen groot werk deur YouVersion — dis hoekom ek ‘n donasie gee.

HELEN, KANADA


Ek bevind myself al vir jare oorweldig deur dinge op sosiale media wat nie saak maak nie.

Maar met YouVersion kan ek my gedagtes met God se waarheid vul, waar ek ook al gaan.

TIMOTHY, VERENIGDE STATE


Deur die vers-van-die-dag kan ek die Skrif met my gesin deel en aan hulle verduidelik. Dit het verander hoe ons saam die Woord van God lees.

PHUMZILE, SUID-AFRIKA


Help om ‘n wêreldwye beweging te bevorder deur te ondersteun wat God deur YouVersion doen.

Gee nou ‘n donasie

Sal jy meer mense wil help om YouVersion hierdie Donasie Dinsdag te ontdek? Nadat jy jou donasie gegee het, kan jy op sosiale media deel hoe God YouVersion in jou lewe gebruik het. Gebruik die hutsmerk #DonasieDinsdag en merk ons @youversion.


FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Vier Advent met hierdie leesplanne.

Kers

Advent is ‘n geleentheid om ons harte voor te berei vir die viering van Jesus se geboorte. Dit is ‘n tyd wat gekenmerk word met herinneringe aan alles wat God gedoen het en afwagting vir alles wat Hy gaan doen.

Dit maak nie saak wat jy gedurende hierdie tydperk voel nie, jy kan rus vind in die gawe van Immanuel, “God by ons.”

Dink na oor die hoop, vrede, liefde en vreugde van Jesus se geboorte met hierdie Advent-leesplanne.

Soek nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Versteekte funksies waarvan ons hou

Iemand wat 'n foon vashou

Hoe meer jy weet …

Met YouVersion hoef dit nie intimiderend te wees om die Bybel deel van jou alledaagse lewe te maak nie.

Pas jou toep-ervaring aan met hierdie vyf eenvoudige wenke en kunsies.

  1. Vergelyk twee verskillende Bybelweergawes gelyktydig.

    Maak YouVersion oop en druk op die Bybel-oortjie. Draai dan jou foon dwars. Druk op die Vergelyk-ikoon-ikoon. Kies die twee weergawes wat jy langs mekaar wil lees.

  2. Kyk na jou Bybelleesgeskiedenis.

    Druk die Bybelboek-verwysing links bo in die Bybel-oortjie. Druk dan op die geskiedenisknoppie.

  3. Stel gebedsherinneringe op.

    Gaan na jou “Push”-kennisgewingsinstellings in YouVersion se Instellings, en druk onder Gebed op “Herinner my om te bid.”

  4. Luister na leesplanne.

    Teken in op ‘n leesplan. Maak dan ‘n leesplan-dag oop en tik op die Luidspreker-ikoon-ikoon regs bo op jou skerm.

  5. Verander jou lettergrootte of -styl.

    Maak die Bybel-oortjie oop en druk op die Lettertipe-ikoon-ikoon regs bo op jou skerm om jou leeservaring aan te pas.

Gereed om die beste uit jou YouVersion-ervaring te kry? Begin om hierdie versteekte funksies te verken.

Maak YouVersion oop

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Waar vind jy jou waarde?

Silhoeët van persoon met sonsondergang oor water in agtergrond

Of dit nou werk, verhoudinge of prestasie is, ons vind dikwels ons waarde in die dinge en mense om ons.

Wat gebeur egter wanneer daardie dinge ons in die steek laat?

Wanneer ons in Jesus glo, gee Hy ons ‘n nuwe identiteit.

Wie Hy sê ons is, verander nooit nie.

Ontdek met hierdie leesplanne wat die Skrif sê oor wie ons in Christus is.

Soek nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Kom ons praat oor angs.

Persoon wat sit

Of dit nou finansiële probleme, ‘n gespanne verhouding of ‘n oorweldigende werklading is, angs vind ‘n manier om in ons lewens in te kruip.

Dit is nie iets om oor skaam te voel nie — maar jy is ook nie bedoel om daarin te bly sit nie.

God belowe om sy-aan-sy met ons te loop en ons laste te verlig. Laat Hom toe om jou deur hierdie leesplanne met sy vrede te vul.

Soek nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post: