Wat behels liefde?
Neem ‘n oomblik om stil te raak en dink aan watter woorde jy die afgelope week gesê (of getik) het. Sou jy sê jy is bekend daarvoor dat jy ander liefhet?
As volgelinge van Christus het ons ‘n unieke geleentheid om hoop te bring waar daar chaos is en om liefde te versprei waar daar haat is.
Geliefdes, as dit is hoe God sy liefde aan ons bewys het, behoort ons mekaar ook lief te hê.
Oordink nou God se onvoorwaardelike liefde vir jou en deel dan hierdie versbeeld. Laat ons vandag die internet dus oorstroom deur mense aan God se liefde te herinner.
Die plasing is ook beskikbaar is: Engels Indonesies Duits Spaans Filippyns (Tagalog) (Tagalog) Frans Italiaans Hollands Portugees Roemeens Russies Japanees Chinees (Vereenvoudig) Chinees (Traditioneel) Koreaans