Die Paasfees Uitdaging begin vandag!

Paasfees Uitdaging

Kom ons onthou hoekom ons feesvier …

Sluit vandag by die Paasfees Uitdaging aan, en dink na oor die diepte van Jesus se liefde vir jou.

Voltooi ‘n Paasfeesleesplan tussen nou en Opstandingsondag om ‘n eksklusiewe kenteken te verwerf!

Begin met een van hierdie leesplanne:

Kyk na nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Begin die 21-Dag Uitdaging!

21-dag Uitdaging

Oor die volgende 21 dae …

Wat sal gebeur as jy jou daartoe verbind om die Woord van God te lees?

Wanneer Februarie begin, kan jy aan jou Bybelgewoonte bou met die 21-Dag Uitdaging — ‘n geleentheid om ‘n lewenstyl van betrokkenheid by die Woord van God te ontwikkel wat elke deel van jou lewe sal herskep.

Voltooi een leesplandag vir 21 dae gedurende die maand om ‘n eksklusiewe Kenteken te verdien.

Begin met een van hierdie leesplanne:

Kyk na nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

‘n Gebed vir ‘n nuwe jaar

2023 - Iemand wat bid

Hoe verlede jaar ook al gelyk het, is hierdie jaar ‘n geleentheid vir ‘n nuwe begin.

As ‘n wêreldwye gemeenskap, het ons ‘n geleentheid om vir ons lewens te bid — en ook die lewens van miljoene mense regoor die wêreld.

Stel jou voor wat God kan doen as jy saam met ons gemeenskap bid — almal wat dieselfde gebed tot dieselfde getroue God bid.


Vader,

U is die lig van die wêreld.

Deur U wandel ek nie meer in die duisternis nie, maar in u lig. Mag my lewe u waarheid weerspieël, ander na U wys en u Naam verheerlik.

Gee my die krag en moed om die hoop wat ek in U het te deel.

Hierdie wêreld is gebroke, maar U maak wat stukkend is weer heel.

Nader hierdie jaar tot die verlorenes, die eensames en die wat seer het. Nader asseblief ook tot my.

Mag u liefde ons bymekaar bring, verdeeldheid herstel en u wêreldwye kerk verenig.

Wat hierdie jaar ook al inhou, U is getrou en u beloftes is waar.

Dankie vir die ewige hoop wat ek in U het.

In die Naam van Jesus, amen.

Stoor Gebed

Nadat jy hierdie gebed gestoor het, deel dit dan in die Bybeltoep sodat jou vriende by jou kan aansluit!


FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Het jy ‘n nuwe begin nodig?

Persoon op foon

“Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is.”

Psalm 23:1-3

Moenie hierdie jaar net op doelwitte en prestasies fokus nie — kom voortdurend nader aan God deur sy Woord en Hy sal jou nuwe krag gee.

Wil jy ‘n Bybelgewoonte ontwikkel wat sal voortduur? Jy is 33% meer geneig om betrokke te bly as jy ‘n leesplan saam met ‘n vriend begin! Nooi iemand om vandag by jou aan te sluit.

Ontdek hierdie jaar ‘n lewe wat met die vrede en vreugde van God gevul is, en verken sy Woord met een van hierdie leesplanne.

Soek nog leesplanne

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post:

Bekendstelling van Daagliks Bygewerk

God wil ons siele daagliks verkwik.

Wanneer ons ‘n gewoonte vorm om met Hom ‘n verbintenis te maak, kan Hy ons vul met meer vrede, liefde en vreugde.

Verken die splinternuwe Daagliks Bygewerk in YouVersion

Daagliks Bygewerk

Beskikbaar in die jongste Bybeltoep opdatering, Daagliks Bygewerk stel tydige en toepaslike Bybelinhoud saam in die Vandag-oortjie van jou tuisskerm.

Wanneer jy Daagliks Bygewerk voltooi, kan jy jou vordering vir die dag dophou en by jou Daagliks Bygewerkte periode voeg — die aantal opeenvolgende dae wat jy jou Daagliks Bygewerk voltooi het.

Daagliks Bygewerkte periode

Die Daagliks Bygewerkte periode vervang nie jou bestaande periode nie — dit is net ‘n nuwe manier om jou volgehoue soeke na God deur YouVersion te visualiseer.

Periode

Kry jou Daagliks Bygewerk kenteken

Voltooi Daagliks Bygewerk en verdien ‘n eksklusiewe kenteken — en gaan voort om jou kenteken te verbeter namate jou momentum groei.

Daagliks Bygewerk Kenteken

Probeer Daagliks Bygewerk

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

Share this post: