Kry jou Paassfees Uitdaging Kenteken!

2019 Paasfees Uitdaging Kenteken

Maak dit jou moeg om na jou kalender te kyk? Voel jy oorweldig? Hier is iets om na uit te sien: Paassondag is oor twee weke.

Voltooi enige van hierdie Paasfees Leesplanne tussen nou en dan en jy sal die splinternuwe Paassfees Uitdaging Kenteken verdien. Nooi vriende uit en maak dit ‘n leesplan saam met vriende. Kom ons rig ons harte na die opgestane Christus:

… hou aan kyk na Jesus.… Hy het nie aandag gegee aan die skande van die kruis nie. Hy het daar gely, want Hy het vorentoe gekyk na die vreugde wat dit sou bring. Daarna het Hy aan die regterkant van God se troon gaan sit.… Dink dus aan Hom. Dan sal jy nie moeg word nie. Jy sal nie sonder hoop wees nie.

HEBREËRS 12:2-3

Kruis & Kroon
KONING JESUS: 'n Paasoordenking deur Timothy Keller
Vir die Vreugde Wat Vir Hom In Die Vooruitsig Was: 'n Paasoordenking
Die verhaal van Paasfees.

Meer Paasfees Leesplanne

Share this post:

Vra, soek, klop, en vir julle sal oopgemaak word

Vra, soek, klop, en vir julle sal oopgemaak word

7  
“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word

8  
want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.

9  
“Watter mens onder julle sal vir sy seun ‘n klip gee as hy brood vra

10  
of ‘n slang as hy vis vra?

11  
As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemel is, goeie gawes gee aan dié wat dit van Hom vra?

12  
“Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is tog waarop dit neerkom in die wet en die profete.”

Matthew 7 in Afrikaans

Matthew 7 in English

Share this post:

Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is

Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is

3  
“Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

4  
Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.

5  
Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang.

6  
Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word.

7  
Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.

8  
Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien.

9  
Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.

10  
Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

11  
“Geseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van My beledig en vervolg en valslik al wat sleg is van julle sê.

12  
Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel. Hulle het immers die profete voor julle net so vervolg.”

Matthew 5 in Afrikaans

Matthew 5 in English

Share this post:

Herinner iemand dat sy bewonder word.

Jesus het hierdie woorde gesê van ‘n vrou wat Sy hart aangeraak het…

Versbeeld vir Matteus 26:10-13

Deel dit vandag… met iemand wat jou hart aangeraak het.

Jou vriend, wat altyd lyk asof hy die beste raad het…

Jou buurvrou, wat haar kinders goed grootmaak…

Daardie meisie saam met wie jy werk, wat jou altyd die waarheid sal vertel, al is dit moeilik…

Jou suster, wie jou beter ken as enigiemand – en jou nog steeds liefhet…

Jou ma, wat altyd ‘n deel van jou sal wees…

Jou dogter, wat jou inspireer om ‘n ouer te word wat haar waardig is…

Jou vrou, want jy kan nooit te veel sê: “Ek is lief vir jou” nie…

FacebookDeel op Facebook

TwitterDeel op Twitter

E-posDeel per e-pos

AflaaiLaai Prent Af

Share this post:

Waaraan dink jy gedurende die Vastydperk?

'n Vrou wat die Bybel op 'n selfoon lees

Werk. Skool. Verhoudings. Gesondheidsprobleme. Rekeninge. (Almal) Met so baie dinge wat in ons lewens aan die gang is, is dit maklik om afgelei te word van die dinge waaroor ons wil hê ons lewe eintlik moet gaan.

…rig jou hart op wat in die hemel is, waar Christus regeer, aan die regterhand van God. Dink na oor wat daar is, en nie wat hier op aarde is nie.

KOLOSSENSE 3:1-2


Dit klink goed!

Hoe…doen ek dit?

Tussen nou en Paassondag, kan jy elke dag ‘n paar minute in God se Woord (die Bybel) spandeer. Gedurende die dag kan jy kort-kort dink oor wat daardie woorde in jou lewe beteken. Wêreldwyd is hierdie tyd bekend as die Vastydperk. Miljoene mense sal Jesus saam met jou eerste plek in hulle harte gee.

Begin hier:

Lent Journey - Water In Die Woestyn
Ons Berei Ons Harte Voor Vir Paasfees: 'n Oordenking Tydens Lydenstyd
In ons plek: Lydingstyd leesstukkies deur \Time of Grace\
Oordenkings vir Vastydperk uit die Bybel: Mosaïek
40 Dae van Lydingstyd

Kyk Na Meer Leesplanne

Share this post: