Groot atlete daag nie net op vir die wedstryd nie.

Psalm 25

Hulle sit die werk in, selfs wanneer niemand kyk nie.
Jou tyd in God se Woord is net so. Elke dag wat jy dit lees, word jy meer soos die Een wat jou geskep het.
Hierdie Wêreldbeker neem ons wêreldwye Gemeenskap se lande deel aan die Middeljaar-Uitdaging om te sien watter land die meeste tyd in God se Woord spandeer.

Begin Jou Reeks

Elke dag wat jy in die Skrif deurbring, bring jou land nader aan die top. Ons sal opdaterings oor die ranglys regdeur die toernooi stuur, so bly ingeskakel!
Verteenwoordig jou land en verdien ‘n eksklusiewe kenteken wanneer jy die Bybel App vir 7 dae agtereenvolgens oopmaak.

Nie seker waar om te begin nie?

Ontdek Wêreldbeker-inhoud in die Bybel App.

Hierdie Wêreldbeker, kyk hoe waarheid die wedstryd verander—en jou.

Share this post:

👀 Watter land loop voor?

1. Kolombië 2. Verenigde State 3. Suid-Afrika 4. Argentinië 5. Brasilië

Die jongste nuus oor die puntestand in die middel-van-die-jaaruitdaging is beskikbaar!

Tydens hierdie Wêreldbeker ding lande in die middel-van-die-jaaruitdaging teen mekaar mee om te sien wie die meeste tyd in die Woord van God deurbring. 

Elke dag wat jy tyd in die Woord van God deurbring, voeg punte tot jou land se totaal by. Hou jou Reeks aan die gang en help jou land wen! 

Hou my Reeks aan die gang

 

Alle ranglyste neem betrokkenheid by die Bybeltoep en Bible App Lite in ag. 

Is jy onseker oor waar om te begin?

Verken inhoud vir die Wêreldbeker in die Bybeltoep.

Share this post:

La Pentecôte te transforme.

La Pentecôte te transforme.

Vyftig dae ná Jesus se opstanding het God sy Heilige Gees as ‘n helper op alle gelowiges uitgestort. Op daardie oomblik het die goeie nuus oor Jesus wêreldwyd begin versprei, en is tans stééds besig om te versprei.

Pinkster is nie net ‘n oomblik wat ons onthou nie. Dit is ‘n waarheid wat ons uitleef.

Dieselfde Heilige Gees is vandag by jou om jou te lei, te versterk en te bemagtig om vir ander van hierdie hoop te vertel.

Besin oor Matteus 28:18-20, en dink aan iemand in jou lewe vir wie jy vandag van Jesus kan vertel.

Lees Matteus 28:18-20

Share this post:

‘n Gebed vir Goeie Vrydag

A Prayer for Good Friday

Die waarheid het alles verander

Stel jou voor hoe die lewe sou wees as Jesus se woorde, “dit is volbring”, werklik sy lááste woorde was. Gelukkig het Jesus nie net die waarheid gepraat nie – Hy ís die Waarheid.

Die waarheid sal uiteindelik seëvier.

“… Jesus het vir hom gesê: ‘Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie'”
(Joh. 14:6 AFR83).

Met sy dood het Jesus ons van die leuens oor sonde en skaamte bevry en ons ‘n nuwe identiteit gegee wat in sy waarheid geanker is. Dít is wat Goeie Vrydag “goed” maak.

Dink vandag daaroor na met hierdie spesiale gebed vir Goeie Vrydag.

Kom ons bid

Share this post:

Die Verlosser waarvoor jy gewag het, het gekom.

Die Verlosser waarvoor jy gewag het, het gekom.

Op Palmsondag het Jesus Jerusalem binnegery – nie om leërmagte te verslaan nie, maar om sonde, skaamte en die dood te oorwin. Hy heers vandag nog steeds, en bied waarheid aan vir dié wat daarna soek, liefde vir dié wat verlore voel en lewe vir almal wat glo.

Die Heilige Week – die week wat uitloop op Jesus se offergawe en oorwinning oor die dood – begin met Palmsondag.

Verken die Heilige Week in die Bybeltoep vir die volgende agt dae, en ervaar hoe hiérdie Koning alles verander.

Maak Begeleide Skrif oop

Share this post: