Posted on 2021-07-172022-04-25 by BibleProject: Boekoorsigte: Nuwe Testament: Romeine – Kolossense Visualiseer die reis en kerntemas van elke boek in die Bybel deur middel van ’n geïllustreerde oorsiglyn. Oorsig: Romeine 1-4 Kyk na ons oorsigvideo van Romeine 1-4 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Romeine wys Paulus hoe Jesus die nuwe verbondsfamilie van Abraham geskep het deur sy dood en opstanding en die stuur van die Gees. Oorsig: Romeine 5-16 Kyk na ons oorsigvideo van Romeine 5-16 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Romeine wys Paulus hoe Jesus die nuwe verbondsfamilie van Abraham geskep het deur sy dood en opstanding en die stuur van die Gees. Oorsig: 1 Korintiërs Kyk na ons oorsigvideo van 1 Korintiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Korintiërs wys Paulus die nuwe Christene van Korinte dat selfs die lewe se mees komplekse probleme deur die lens van die evangelie beskou kan word. Oorsig: 2 Korintiërs Kyk na ons oorsigvideo van 2 Korintiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Korintiërs los Paulus sy konflik met die Korintiërs op deur te wys hoe die skandaal van die kruisiging ons waardestelsels onderste-bo draai. Oorsig: Galasiërs Kyk na ons oorsigvideo van Galasiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Galasiërs daag Paulus die Galasiese Christene uit om nie verder toe te laat dat kontroversiële Tora-beskouinge hulle gemeente verdeel nie. Oorsig: Efesiërs Kyk na ons oorsigvideo van Efesiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Efesiërs wys Paulus hoe die goeie nuus etnies diverse gemeenskappe kan skep wat verenig is deur hulle toewyding aan Jesus en aan mekaar. Oorsig: Filippense Kyk na ons oorsigvideo van Filippense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In hierdie brief bedank Paulus die Christene van Filippi vir hulle vrygewigheid en deel hoe hulle almal geroep word om Jesus se selfopofferende liefde na te volg. Oorsig: Kolossense Kyk na ons oorsigvideo van Kolossense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In hierdie brief moedig Paulus die Christene van Kolosse aan om Jesus as die middel van alle werklikheid te sien, sodat hulle nie toegee aan die druk van ander godsdienste nie.